Dubbelbreking

'n Ligstraal wat in twee strale gesplits word.

Dubbelbreking is 'n buitegewone vorm van breking van lig wat optree indien 'n ligstraal op 'n deursigtige kristal val wat 'n simmetrie het wat laer as kubies is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search